HAllo Hallo, my naweek was heel ok, was uit vi sushi en drinks vrydag aand en saterdag die rugby by Paddy's gan kyk in Randburg en toe gaan ons Doorstock toe wat ook ok was..... en vandag het ons dit net rustig gevat en nie veel gedoen nie behalwe om te gan fliek. dai district 9 movie was flippen cool!
lol ja en dit was cool hoe hy heeltyd in afrikaans V*k gese het..... lyk hy nie baie soos steve carell van die office nie? Ekt heeltyd gedink as ons ooit a SA version van the office moet he sal hy die prefekte dude wees vi die baas
My life is full of rainbows and smiles. But it also has a darker side…It is full of lost and neglected stuffed animals found at the side of the road.