Thread Killer - Gaming Edition (PG13)

Status
Not open for further replies.
Hey Voicy, ja, ek ploeter nog daar rond, level 'n warlock op die oomblik, love dit, maar as dit klaar is is dit klaar, ek renew nie weer nie.

Ek mis uit op al die ander games :) Hoe gaan dinge in Aion?
 
ongelooflik warm sjoe en daar by jou?

Warm genoeg om tot 7pm te surf :D

Hey Voicy, ja, ek ploeter nog daar rond, level 'n warlock op die oomblik, love dit, maar as dit klaar is is dit klaar, ek renew nie weer nie.

Ek mis uit op al die ander games :) Hoe gaan dinge in Aion?

Kief soos 'n dief. Ek smaak die game.

TK Tuesday: Praat Afrikaans of hou jou bek.
 
Nah its these bloody MD's they want files made available offline but they are each saving around 7gb and they wonder why their PC's slow down drastically :rolleyes:

Anyways Whatup Grad :) whats happenin??

nothing much eh. damn hot this side is 'bout all :/
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top