sir_smoke_alot
New member
Casper de vries? HOE? Hy, ek het 'n profile pic op...dink nie dit lyk soos Casper nie though...en ek ken Casper 
Oh ek al die show se advertensies gesien hier in Jhb..... ooh maar jys ni te bad nie hoorHAHA! Found it! Easiest way...and a way of promoting the TV show I work on...
http://www.cigare.tv/-Meet-The-Crew.aspx
Underneath Meet The Crew...I would be Dieter Fouche...as my reviewer name suggests![]()
Looooool@Voicy: hahaha! Hey, wat soek jy hierso! VOETSEK! lol! jks
Ja, dis nie te bad nie...laat ek sien...wat doen ons op vnaand se episode...mmm...o ja!
Vlieg saam South African Aerobatic Pilot, Ian Billing.
Gan na die BMW Museum in Munich.
Ry Vespas deur Rome.
Ry die nuwe Can-Am Spyder.
En leer hoe om muffins te bak
hehe! Gonna be fuuuuuuuunny![]()
Lekker spade Adamz nou![]()
hahahahaha since when? as ek baie lanklaas gespeel het sukkel ek nogal met die dubbel note......shame man. Well, I know the feeling. Nie dat ek eksamens het nie. Maar met werk, kry ek net tyd vir 'n bietjie Dota na werk. Miskien 'n Guitar Hero nou en dan oor die naweke. maar ek het darm daai muscle memory...jy weet 'n mens se vingers vigeet nooit 'n goeie tegniek nielol