Nope, ek ken nie vir Piet Steyn nie. Was hy die hoof? Herman Venter(ek dink) was nog hoof toe ek daar was...![]()
O ja, ek onthou nou. LoL. Wiskunde of rek gegee?![]()
wel dis weird. my ma is engels en my pa afrikaans met bietjie fraans. anyhoo.
hulle het my engels grootgemaak, maar ek was net in afrikaanse skole en communities, so toe word ek afrikaans. ek het n dutchie accent en al maar my engels is fluent.
so ja stuff.
haha, um nie rerig nie.
ek is engels as ek engels wil wees, afrikaans as ek afrikaans wil wees, honger waneer ek honger wil wees, maar gewoonlik nie dronk genoeg as ek dronk wil word nie