ja ek gaan vir my n muwerfakker rumpsteak op die kole gooi met bietjie tjippies en garlic brood!
ja ek gaan vir my n muwerfakker rumpsteak op die kole gooi met bietjie tjippies en garlic brood!
Gaan jy ons nie nooi nie?
LOOOOOOOOOOOOOOOOOL! wel ek moes dit so afrikaans as moontlik stel sonder dat dit rerig obscene was. LOOOOL!
Ons kan ook maar lekker faktap wees op die beste van dae...
You okes have to watch that video and commentry on watkykjy.co.za about the oke with the toeter on his waterskoeter.
Never before have I seen afrikaans as common as that. Makes me glad to live on THIS side of the Vaal river.
ek het n link nodig vir daai waterskoeter toeter ding ek kry follok op watkykjy.co.za
TOETER SKOETER. so dis die video. ek het die ou se poster al gesien en ek toeter skoeter die wereld vol.
nou wil ek nie meer nie