Thread Killer - Gaming Edition (PG13)

Status
Not open for further replies.
Sycogrim -> Mr. McDonalds sure looks like IT in that pic ! very evil ~~:mad:

/wonders if eyes are failing ??? :confused:

ROFL..... dude thats a McD clown but its a kid eating away at someones arm lol.... here is the pic
evilchild-1.jpg
 
The only way you're getting me to drive 1100km to Mappy is if he giefs me paaiâ„¢.

I bought myself a box Of Mamma's paaiâ„¢ for my upcomming LAN, for snacks.

Steak and Kidney, Pepper Steak, Beef and onion, Chicken and Mushroom and some sausage rolls.

hahahahahahaahahahaha..... oh ok MAPPY GIVE HIM SOME PAAIE!!!!

Paaie? Paaie is the plural in afrikaans of road. So I should give him some roads?
 
ROFL - so its a evil Mr.McDonalds then ?? - ie IT>>? :D
gross - they feed McDonalds employees / and clowns left-over body parts of all the people that died from their food/? :eek:
 
LOOOOOOL!.

Waar in rustenburg bly jy? ek en Sharkbait het daar groot geword.

Was vir 14 jaar daar. Hoerskool rustenburg 1996-2000
 
Ek bly in Proteapark !

Werk ook hier in Rustenburg, maar die plek is duur :mad: - en PC shops fail - hulle het niks !

Darem 'n groot klomp lanners hier :p - maar die meeste wil niks met mekaar te doen hê nie >> dis soos groups at school :(

Ek was in Hoërskool Bergsig :p

O ja - ek weet SharkBait het ook hier gebly - hy het my laasjaar gehelp met WiMax info of iets lol!
 
LOOOOOOL!.

Waar in rustenburg bly jy? ek en Sharkbait het daar groot geword.

Was vir 14 jaar daar. Hoerskool rustenburg 1996-2000

Ek bly in Proteapark !

Werk ook hier in Rustenburg, maar die plek is duur :mad: - en PC shops fail - hulle het niks !

Darem 'n groot klomp lanners hier :p - maar die meeste wil niks met mekaar te doen hê nie >> dis soos groups at school

Ek was in Hoërskool Bergsig

O ja - ek weet SharkBait het ook hier gebly - hy het my laasjaar gehelp met WiMax info of iets lol!

Met jou adsl setup met die 2 routers en stuffs. Die ouens daar ken nie lans nie ou, jy moet die sien wat ons hier het. :eek: :D
 
Met jou adsl setup met die 2 routers en stuffs. Die ouens daar ken nie lans nie ou, jy moet die sien wat ons hier het.

Ek was al by MPLD gewees, baie nice - maar nog nie in JHB / Mayhem etc nie--- JHB is dodge !! :p

Maar ja, hier wil elke ou sy EIE ding doen, niemand wil net een groot ding saam support om dit te maak werk nie :mad::mad::mad:
 
Was jy al by NWGL se lan gewees?

Jy moet sien hoe ge-orginize is on hier, veral as dit by sharing kom... Gebruik StrongDC++. Werk amper soos 'n torrent en daar was net soos en of 2 ouens gewees wat stingy was. Ons was seker so 300-400 mense gewees die naweek by liberty. COD4, L4D, HAWX, DOTA ens gespeel.
 
NWGC? ja :cool: - niemand wou dit support nie, al was daar aan die begin 'n paar probleme met organisasie... so almal dit sommer DADELIK afgeskiet.

@Liberty lan - cool man, glo julle het dit enjoy! Strong DC++ is nice vir sharing !
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top