Thread Killer - Gaming Edition (PG13)

Status
Not open for further replies.
Nee nog nie..F*k ek vergeet die heeltyd daarvan!!

i'll check the pm later, prophecy se website werk nie reg op my pc nie, IE8 het crap met dit.
 
LOL
Im glad your loving your internet, dis awsome!!
Jy moet een aand saam ons cod4 op die wug speel, sal die details vir jo pm dan link jy net deer die net.
 
Yip, al ding is, as jy ander levels wil speel in co-op, moet die ou wat host daardie level gespeel het, maar ek wil die death match ook try. :D
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top