My kar is nooit in rat nie..... want sodra ek stop haal ek die kar uit rat uit, trek die handbriek op en sit dan die kar af..... en ek heti my kar laaste gery ni en ek het geweet ek moes gekyk het voor ek dit gestart het maar ek heti....
Yes and no HC..... the light on the driver's side is completely fsucked and then the bumper is a little broken and will also most likely have to be replaced... but lukily the wall is completely uinscathed.....
flip ek wens ek heti vanoggend opgestaan nie..... dom insurance wil my ook vi a ride vat met my excess so ek gaan dit maar eerder self laat regmaak....
shame wenzdayz. will definitely work out cheaper to fix yourself.
Ek het eenkeer 'n padteken plat gery... een van daai GROOTES wat op 'n y aansluiting was om te wys jy moet of links of regs draai (dmv daai < > in wit en rooi)
Good. I read the first chapter yesterday. The sucky thing is that I'm going to read all that you sent me and then I want more. I'll put it on my Christmas list.