Maplassie
AK47 Pew Pew
Dude jy maak my dit will speel met n seer hart. As my dae net nie so kak was nie het ek julle gejoin. Dalk more aan of so. Ek weet dis noob maar ek sal ook like om n sniper te wees, sal maar kyk. Vir nou het ek fokken baie werk so ja ek gaan maar skaars wees. Het gister aand weer eers na 8 by die huis gekom.
eish dude dit freaken suck man.
Ook omdat PR deur bietjie meer mature mense gespeel word, sal jy nie sommer n server sien oor naweke met even meer as 16 mense op nie.
dis maar meestal weeksaande!