Thread Killer - Gaming Edition (PG13)

Status
Not open for further replies.
ekt waterpokkies 2 keer gehad, duitse masels toe ek nog a baba was en masels in die kleuterskool. Nog nooit pampoene gehad nie
 
Ek het maar basies almal gehad in my lewe, pampoentjies was die ergste so ver as wat ek kan onthou. En breinvleis onsteeking
 
ekt waterpokkies 2 keer gehad, duitse masels toe ek nog a baba was en masels in die kleuterskool. Nog nooit pampoene gehad nie

my kinders het ook beide baba masels gehad. wens ek kon hulle sommer gou die ander ook laat kry :D Dan is dit oor en verby

hallo garden variety voicy :p
 
Ek ook Wenzdayz, siendat ek hierso sit vanaand heh :)
Maar dit was lekker tos, word wakker. Jou nek is seer en jy kan nie jou hele lyf beweeg nie :(
 
ek gaan nou ook gan eks gatvol vi werk - Mr Anal kan gan doppies blaas oor my werk nie klaar is nie.... eks moeg en ek word nie naastenby genoeg betaal om tot die tyd te werk nie
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top