Thread Killer - Gaming Edition (PG13)

Status
Not open for further replies.
Erm i can see that, but as i said i was not driving - (i never drive on weekends)

And yes she is the most awesomest car ever :D

My apologies. Ek het weer die gat kant van die verhaal beet.

Ek het die 1.8 GSi ... lekker karretjies daai :D
 
My apologies. Ek het weer die gat kant van die verhaal beet.

Ek het die 1.8 GSi ... lekker karretjies daai :D

Ooh awesome :D jy weeti dalk waar ek GSi mags kan kry ni? Heidi het dom wieldoppe en sy sl soveel beter lyk met GSi mags ek kry nerens hier in Gauteng sulke mags nie en ek wili na a opel dealer gani
 
Either way gaan jy kak en betaal. :(

Jip dis seker waar.... want ek wil haar stock hou so ver moontlik ek kan, al wil ek nou a ander radio het want myne se volume knoppie is stukkend..... no is my mision om radio te soek wat ook oranje liggies het want dit moet by die res van die instrument paneel pas
 
Die mags is R1999 elk so maand terug toe ek Opel/GM gebel het :/
Om Oranje liggies cd player te kry is baie moeilik. Die mees populere kleure is groen(JVC) of rooi(SONY)
 
Die mags is R1999 elk so maand terug toe ek Opel/GM gebel het :/
Om Oranje liggies cd player te kry is baie moeilik. Die mees populere kleure is groen(JVC) of rooi(SONY)
Flip 2k 'n mag!!!:eek: Dis bietie belaglik..

jip ek weet en ek sien deesdae is blou liggies ook baie populer.....ek het in die nuutste uitgawe van Speed 'n Sound a JVC radio gesien wat oranje liggies het. moet die boek more saambring en op die net soek vi meer info oor die radio...
 
Die mags is R1999 elk so maand terug toe ek Opel/GM gebel het :/
Om Oranje liggies cd player te kry is baie moeilik. Die mees populere kleure is groen(JVC) of rooi(SONY)

:eek: dis malligheid! en dan is die nuwe tyres seker ook maar net so duur wanneer dit vervang moet word...

is julle nie bang iemand steel jou kar se mags af en los dit (die kar) op bakstene nie?? :D
 
:eek: dis malligheid! en dan is die nuwe tyres seker ook maar net so duur wanneer dit vervang moet word...

is julle nie bang iemand steel jou kar se mags af en los dit (die kar) op bakstene nie?? :D

lol ja maar mens kan nooit verkeerd gan met ordentlike tyres nie....

Nee ek bly darem nou nie in hillbrow of in Jhb city centre ni.... so ek glo nie hulle sal dit sommer steel nie
 
Flip 2k 'n mag!!!:eek: Dis bietie belaglik..

jip ek weet en ek sien deesdae is blou liggies ook baie populer.....ek het in die nuutste uitgawe van Speed 'n Sound a JVC radio gesien wat oranje liggies het. moet die boek more saambring en op die net soek vi meer info oor die radio...

Ja ek weet watse radio jy oor praat. Dis so +-R1400
JVC KD-R506 Mp3 with USB/Aux

- Mp3/wma/cd playback
- USB input
- front auxillary input
- 50w x 4 output
- 2.5v line out
- includes remote
http://www.autostyle.co.za/prodview...&cid=mp3 players&pg=2&showall=&brandstr=&str=
 
Sjoe maar jys goed :D dis daai 1 wat ek na gekyk het. Daar was nog 1 maar hyt nie so nice gelyk nie

Heh, geen probleem nie :) Maar jy moet onthou die radio het heelwaarskynlik nie RDS nie.
M.a.w. hy gaan nie homself 'tune' nie en sal ook nie die Radio se naam wys nie. As jy nie gepla is oor goed soos dit nie is die radio 'n goeie prys wat jy kry.Die USB input is nice as jy music van 'n memory stick of iets wil speel.

/got paid ........

mah first baking cash :D

gief bizkitz to celebrate :p
 
ok, so two batches I sent in as testers (think it totaled about 15 packs) ... I spent about R250 and made just on double that, after losing 14% to the shop :D
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top