Thread Killer - Gaming Edition (PG13)

Status
Not open for further replies.
Heh, geen probleem nie :) Maar jy moet onthou die radio het heelwaarskynlik nie RDS nie.
M.a.w. hy gaan nie homself 'tune' nie en sal ook nie die Radio se naam wys nie. As jy nie gepla is oor goed soos dit nie is die radio 'n goeie prys wat jy kry.Die USB input is nice as jy music van 'n memory stick of iets wil speel.



gief bizkitz to celebrate :p

oh ok, dit maak seker nie saak nie, ek weet mos na watter stasie ek luister....en my huidige radio se RDS funksie werk in anycase nie so lekker nie(seker oor dit stukkend is) maar ja nie rerig a prob nie
 
Jip dis seker waar.... want ek wil haar stock hou so ver moontlik ek kan, al wil ek nou a ander radio het want myne se volume knoppie is stukkend..... no is my mision om radio te soek wat ook oranje liggies het want dit moet by die res van die instrument paneel pas

My console het n built in radio/mp3 player in...Kan nie veel daar verander nie.

NSFW!!!!!!!

So, what do you guys think of my new imaginary GF?

http://www.mygaming.co.za/forum/picture.php?albumid=43&pictureid=459

oh I see what you did there :D
 
My console het n built in radio/mp3 player in...Kan nie veel daar verander nie.

Broer, dit is a.g.v dat jy die 'Sport' model het. Hy kom met die silver dashboard and tune jou hoe bitter warm of maanhaar koud dit is buite.En kom met die volume knoppie etc op die stuurwiel ;)
 
Last edited:
Status
Not open for further replies.
Back
Top