Eeck dit suck. Dalk moet jy vir hom n koppie koffie vat. anders stuur die boekhouer in om self te gaan vra wat hulle nodig hetLOL Ekke wil net uit die kantoor kom.
Baas is bedonnered en ons accountants soek inligting wat ek net by die baas kan kry en wat ek nie baie graag nou by hom wil instap nie.
hi Sycoticrandom numbers on xblive
yeah we are gonna party like its 1984![]()
LOL Nee ons boekhouer is in n ander kantoor - ons betaal mense om dit vir ons te doen. Ek het die goed wat hy nodig het in 'n email vir die baas gestuur.
Hy het al 3 koppies koffie gehad van 8:30 af. Dankie tog hy gaan nou nou uit vir site meetings.
So murph how long until i see you online with Blops II? for pc that is
Ellos Muprhs and Dohc!
Murph did you get my msg regarding the woof
our internet is almost non-existent today.... keeps dropping