Thread Killer Mk IX

Status
Not open for further replies.
Dis sad, wens ek weet why dit nie van jou hou nie :( Ekke sal jou alleen deur van die low maps vat en so stadig alles leer, Kae en die res het n gewoonte om te rush.

Great. Hopelik gaan my interwebs bietjie beter wees oor die naweek, maar as dit so gaan aanhou, gaan ek Telkom onder hulle gatte skop en oorgaan Afrihost toe
 
Great. Hopelik gaan my interwebs bietjie beter wees oor die naweek, maar as dit so gaan aanhou, gaan ek Telkom onder hulle gatte skop en oorgaan Afrihost toe

Doen dit in any case - trust me on this. Werk altyd deur web africa of afrihost vir jou lyn ook. Hulle sorteer kak so veel vinniger uit.
 
great. Hopelik gaan my interwebs bietjie beter wees oor die naweek, maar as dit so gaan aanhou, gaan ek telkom onder hulle gatte skop en oorgaan afrihost toe
ek sukkel net so met telkom... Hulle het my gister gese hulle het issues met hulle netwerk.... Ek het a 4mb lyn en kan skaars 1mb download speeds kry...
 
Great. Hopelik gaan my interwebs bietjie beter wees oor die naweek, maar as dit so gaan aanhou, gaan ek Telkom onder hulle gatte skop en oorgaan Afrihost toe

Doen dit in any case - trust me on this. Werk altyd deur web africa of afrihost vir jou lyn ook. Hulle sorteer kak so veel vinniger uit.

I can confirm what Wyvern says. I was with Afrihost, and they are spot on when it comes to sorting out stuffs.
 
Doen dit in any case - trust me on this. Werk altyd deur web africa of afrihost vir jou lyn ook. Hulle sorteer kak so veel vinniger uit.

ek sukkel net so met telkom... Hulle het my gister gese hulle het issues met hulle netwerk.... Ek het a 4mb lyn en kan skaars 1mb download speeds kry...

Ek dink ek moet die naweek dit gaan uitvind oor Afrihost. Ek het nogal oor die naweek nogals nooit probleme nie, so wonder of hulle my nie net shape so deur die week nie. Wenz, ek kry ook daai spoed so deur die week, en dan oor naweke bliksem hy die downloads lag-lag.
 
ek dink ek moet die naweek dit gaan uitvind oor afrihost. Ek het nogal oor die naweek nogals nooit probleme nie, so wonder of hulle my nie net shape so deur die week nie. Wenz, ek kry ook daai spoed so deur die week, en dan oor naweke bliksem hy die downloads lag-lag.
ons sin is baie wisselvalig, maar bygese ons internet was stukkend vir a hele week so sal die naweek kyk hoe lyk die spoed
 
I had to Google what misconstrued means :D (learning a new word everyday on MyGaming! - Yesterday I learnt the word "sacrosanct" from qornea).

How so?

"I've never seen him as a black guy - I've seen him as an awesome guy" - don't you see it :P
A lot of sensitivity on the forum these days you know :rolleyes:

Mornings everyone. Thought it was Saturday when I woke up, and then I was all dissapointed

Same here. I felt like crying :(
 
Wavy What is this rush you speak of :p en Hammer my Lyn is by Afri en my package is by open web never been happier

Hahaha ons het jou nie in 'n rush gesit nie :P Vra hammer dis beter so want jy het meer kans on te leer as ons dit rustig vat.

Hai hai Murph

Fekkit I need to find dad a bday gift and I have no idea what
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top