Thread Killer Mk V

Status
Not open for further replies.
Dit was moer moeilik. ek het 2 vrae gedoen en toe ek by die beast vraag kom to was ek die moer in want ek heti a clue gehad wat hulle wou he nie. het net die ratios crap gedoen en toe weer oor my ander vra gegaan en toe waai ek maar met die wete date ek weer die dom ding gaan druip

Rekeningkunde eksamens is die ergste ding in die wereld. Niks maak sin nie. Darm is ek klaar met al daai.

SIES Malice!!!!

Avenged ek het FAC1501, FAC1601, FIN2601, FAC2601 om te doen :S

Eina bliksem! Jy moet eers FAC1501 doen. Hy was nie so bad soos 1601 nie.
 
Hahahahaha Dohc, naw I dont do it as often as you :P

Avenged, yea ek doen FAC1501 volgende semester saam met TAX1501.. . .
 
what are you talking about?

img-thing
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top