Thread Killer Mk V

Status
Not open for further replies.
oh flip die ASS het a nuwe laptop gaan koop, maar get this, met Win8 home edition op...en hy wil dit vir bsuienss purposes gebruik... dit gaan hom nou halfte van die laptop se prys kos om Win Pro en Office op te laat sit....maar nee hy wil mos nie luister nie
 
He tried to cut costs and now has to deal with the consequences.
 
LOL Avenged, Jy kannie teken of inkleur sonder dit nie, die sylus maak dit net makliker.

Insanity so wat?

/falls asleep
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top