Thread Killer Mk V

Status
Not open for further replies.
/klaps Murph


Btw you UNISA veterans, how long does it take them to mark assignments.. .
wyvs jy gaan jou resultate eers kry so net voor die eksamen begin. jy gaan die antwoorde op jou assignments kry voor jy jou resultate gekry het... :rolleyes:
 
Ag nee fok man :P EK wil weeeeeeeeeet nou! Dis mos laf!?!

Oh en wanneer release hulle die tye van die eksamens? Ek moet vroeg tydig tyd af vat en inwerk
 
of course, ek consider did even om more na werk te gaan en ook te gaan party aangesien ek toegang het vir die hele 2 dae. maar sal sien hoe verloop die werk dag more.

I gave this year a skip. No bands I was interested in seeing. Also I almost got into about seven fights at Ramfest 2011.
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top