Thread Killer Mk V

Status
Not open for further replies.
Laas week, is 2de handse een maar eks baie happy met dit, het nova launcher gelaai en dckonics en paar ander aps en nou loooooove ek my S3
 
laas week, is 2de handse een maar eks baie happy met dit, het nova launcher gelaai en dckonics en paar ander aps en nou loooooove ek my s3
oh ok cool. Ek het die free go launcher app nou op en love dit. Maar ek moet se van dat ek op 4.1.2 ook is sukkel ek nie meer met mis calls nie
 
Playing FC3 on Lowest everything, and STILL getting framerate drops. I need a new PC! :(

I can't even play Crysis 3 due to DX11 compatibility issues. LOL! It NEVER ENDS!
 
Yep dis wat ek gehad het, wat ek like van nova is jy hoef nie al die ander stuff te add nie. Hy doen dit vir jou, die free version is goed, ek het die paid een gevat want dit hide al dai silly apps wat jy nie use nie en nie kan af haal nie
 
2013-03-22+14.43.jpg

2013-03-22+14.44.jpg


Dis hoe my screens lyk
 
Hahahaha HTC tel nie.. die is a S3 discussion :p

hoe werk die Go sms pro app vir jou? is dit worth die download?
Want ek het HTC Sense so ek hoef nie 3rd party shells te install nie want jy kan nie improve op perfection nie :p

Go SMS is brilliant. eerste ding wat ek install as ek 'n nuwe foon kry. dink nie ek het al ooit die default messenger gebruik nie
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top