Wenzdayz
Thread Killer Mk III
ek heti issues met die samsung launcher gehad nie ek was net lus vir a verandering. ek hou mos van customization...Want ek het HTC Sense so ek hoef nie 3rd party shells te install nie want jy kan nie improve op perfection nie
Go SMS is brilliant. eerste ding wat ek install as ek 'n nuwe foon kry. dink nie ek het al ooit die default messenger gebruik nie