Ek skryf econ die 22ste. Ek stress my dood oor dit, die res van die vakke voel ek fine oor.
hellooos!!!!
Haaaaaai Wenzie how did it go?
LOL Avenged ek kan nie eers die formules onthou nie
Hey Avenged.
ekt vandag Family law geskryf en dit was actually a maklike toets... net jammer ek gaan dit nie maak nie want ek kon niks skryf soos dit in die boek gestaan het nie en ek het verdomp deurmekaar geraak met case law. al waar ek gaan goed doen is by multiple choice...![]()
ej hoef net 40 te kry vir a sup. as ek 48 kry dan gaan ek beslis kan deurkom want dan sal my assignment merke in aanmerking kom en bygetel word...maar dis doubtful ek skat ek gaan of net net re-write maak of dit net net misDit gaan partykeer beter as wat mens dink...partykeer gee hulle mens punte al is jou bewoording nie 100% nie maar hulle kom agter dat jy die konsep verstaan.
Mik vir 48% dan kry jy 'n Supp!
ej hoef net 40 te kry vir a sup. as ek 48 kry dan gaan ek beslis kan deurkom want dan sal my assignment merke in aanmerking kom en bygetel word...maar dis doubtful ek skat ek gaan of net net re-write maak of dit net net mis
Hello Mr Syco en Wyvz
y=mx+c
m = y2-y1/x2-x1 of
Grafieke uitgesort hehehehehehe
Sien dai beteken fokol!
Wenzie ekke is seker jy sal fine wees
ellos syco
Sien dai beteken fokol!
Wenzie ekke is seker jy sal fine wees
ellos syco