TheAvenged87
Not Robin
Wyvs ek het nou net 2 van my boeke op die market place gekoop. kon 1 boek vir R100 kry(nuut R363) en die ander 1 vir R250(nuut 512). die ander boek het ek in epub formatt gevat want hys goedkoper as die actuall boek.
Bleh...vanoggend twee boeke gekoop vir R890. Die ander drie kry ek by 'n vriend.
