Thread Killer Mk VI

Status
Not open for further replies.
Someone who does some work in our office every now and then has an Alienware laptop. I was giving it the evil-eye earlier.
 
Hehe waar moet ek nou dit kry? Ek is wel besig met Rooibos.
It is slowly but surely getting warmer in PTA. Spring, bitches.

ok die rooibos sal help, ma met heuning en nie suiker nie ne. Suiker maak dit erger waar heuning dit sal help.

Meh die FAC gee my hoofpyn vandag
 
ok die rooibos sal help, ma met heuning en nie suiker nie ne. Suiker maak dit erger waar heuning dit sal help.

Meh die FAC gee my hoofpyn vandag

EK het iemand met hul FAC1601 gehelp die naweek, was nie 'n joke nie, veral na 'n jaar wat ek dit nie gedoen het nie. Luckily your questions weren't too bad.
 
This is for Cara

I take back some of the evil things I've said and done... :cry: <----Tears of Joy :o

tumblr_lmeb5kncId1qii6tmo1_500.gif
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top