Wyvern
Khaleesi
ok cool. wa is murph vandag?
Nie n clue nie, maar Maandae is gewoonlik baie besig vir hom
No Syco you are organising the meet for rage tonight. . .
*hugs Wenzie* Ek ken die gevoel. Ek wou n tutor hire om te help met Econ, ma fok hulle is duur.