Wyvern
Khaleesi
hahahaha, nee jy kry a gewone blue margin book... Fyi hulle print dit self so dis nie gewone papier nie
Ok wie de moer moet ek bliksem oor dit!?!?!
Dis belaglik! Hoe wil hulle he mense moet dit reg doen? Ek het my bietjie oefeninge in die regte journals gedoen wat ek gekoop het. . . .
