Wyvern
Khaleesi
dit het ek al gedoen. my instruksies aan hom was ek soek nie a goue ring nie, ek soek a tanzanite ring want almal doen diamante so ek soek iets anders(besides tanzanite is skaarser as diamante) en dit moet plain wees en nie groot nie
Dan voel ek moet hy sy gat in rat kry en self kies. Teen die tyd behoort hy jou goed genoeg te ken om te weet wat werk en nie werk nie