R4C3
New member
Ekke is bly jy is happy by die nuwe job?
Jip gaan goed hier, challenging maar fun
Ekke is bly jy is happy by die nuwe job?
jissie dis lekker! ek moet tot 5pm werkIs reg bud laat weet net waar. Ek werk tot 16:15 toe en dan gaan ek stellenberg toe, begin 7:45 werk
I always miss you brohanwho missed me ?
Jip gaan goed hier, challenging maar fun
jis daai klink na 'n bak plan!Haha ok wel ek kan jou 5pm êrens ontmoet dan kan jy gou saam na my huis toe dan copy ons in Bellville dalk vir 'n bier![]()
Dis die belangrikste
Seal Malice as jy nie reg kom nie
ok cool dan doen ons dit more. ek het vandag besluit om my flash by die huis te los for some reasonNou ja laat weet net waar dan sien ek jou so net na 5 as jy van die werk afkom
cool sal more die details bespreekOk laat weet my
cool sal more die details bespreek![]()
Jis MalicE ek het vergeet sal moet Vrydag wees het funksie aan na werk Môre...
Haha @ Joker tracking that parcel like a boss last update was Yesterday still in Joburg....
I bet I know of someone on the forum that is incredibly excited about a package that he'll be getting soon "whistling:
not a problemJis MalicE ek het vergeet sal moet Vrydag wees het funksie aan na werk Môre...
Haha @ Joker tracking that parcel like a boss last update was Yesterday still in Joburg....