Weird language and videos. I'm out for the day see you lot on Monday.
Ek sal dit net hierdie eenkeer laat gly, en dan nie weer nie...
kan nie positiewe reputasie gee nie*Kieriekie "F", twee "K"s. Fokken.
Anyway.
In my oorspronklike pos (hier) het ek verwys na 'n "tread killer", nie 'n "thread killer" nie.
Die loopvlak van 'n band word die "tread" genoem. Daarom is skerp ding in die pad 'n "tread killer" want hy fok (<- spelling, nè) jou loopvlak op. Dis 'n woordspeling met "thread killer".
Kon dalk ook so gemaak het:
![]()
Bread killer.
Wow dit was nou 'n Afrikaans les...
Okay fair maar jy het nie MalicE >HIER< reggestel nie.
En vok en fok is dieselfde ding... Different spelling![]()
Lyk my dit is net ons wat werk vanmiddag![]()
kan nie positiewe reputasie gee nie
![]()
EK het geweet wat hy probeer sê want EK kan lees en spel![]()
nee, ek ook. tot 5 uurLyk my dit is net ons wat werk vanmiddag![]()
....ag poefLol lyk my so. Maar net tot 16:00 dan is dit home time en more HALLO CT!!!!!!!!!!!!!!!!! again....
nee, ek ook. tot 5 uur
maar dan gaan ons na 3 woonstelle gaan kyk
....ag poef![]()
Weer tyd om die Capies reg te ruk.
I declare this to be LAME HOUR!!!
- AquamanYou called?
Malice . . . . .
Jy skuld my nou n CBC bier . . . .
I see your Aquaman and raise you...
/snip George Lucas' true colors
there ya goThis can not be beaten.
And with that, I'm out. See you lot next week.
dit was nie my skuld nie!Want ek se so aangesien die bierdag weer gefail het . . . .
Dis SAD!
OMW kegs of beer are expensive....
R1650 for 30l and then you have to give them a refundable deposit of R2000...![]()
OMW kegs of beer are expensive....
R1650 for 30l and then you have to give them a refundable deposit of R2000...![]()
OMW kegs of beer are expensive....
R1650 for 30l and then you have to give them a refundable deposit of R2000...![]()