Thread Killer Mk X

Status
Not open for further replies.
Die ironie is ek het goed op gestaan

Was in n goeie bui. Tot ek by die werk kom en n stupid vrou het oor twee parking gepark - albei gemerk met ons naam bord . . . . Ons het net die 2 ekstra en die parking is vol vandag. . .
 
Toe maar ek het haar nou net gevind - sy wou kom jammer se. Toe kak ek haar uit - sy was net te lui om verder weg te park. Toe se ek net dis fine maar dan moet jy leer om dai kak golfie te park - dis nie hoer graad wiskunde nie - jy draai in die parking in - dis eenvoudig, geen parallel parking nie. Sy gaan ek het nie besef ek het so sleg gepark nie - I mean two parking spots! En ons het decent sized parking hier, nie te klein nie. Geen rede om twee bays te vat nie.
 
Morning all

Ek het daai eers gelees sonder die dubbelpunt op die e. Maak dit soveel beter :D
 
Yeah - Mondays are perceptually sh*t. Tuesdays recovery from Mondays. I'll give what Wednesdays are when Wednesday comes.
Meh, I think Tuesdays are worse than Mondays. At least Monday you have memories of a fun weekend, Tuesday you have nothing.
 
I see Tuesday is off to a great start

Hai Ike, the sad part is that it started out good. But at least I got to vent at the idiot who cannot park - 'n blerry poppie on high heels she could barely walk in.

So now its back to being good, one assignment to finish today - if it doesnt bore me to death and a little work as well as studies to do.
 
Well I'm sure I'm gonna die of boredom today, I have nothing to do today
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top