Thread Killer Mk X

Status
Not open for further replies.
Jy dink jy is cooler as ekke,
Want jy rook Yves Saint laurent siggarette.
Jy dink jy is cooler as ekke,
Want jy het n tattoo van 'n slang op jou tiete.
Jy dink jy is cooler as ek,
Want jy het 'n plakkaat van Led Zeplin bo jou bed.
Jy dink jy is cooler as ek,
Want jy is elke jaar by die J&B Met.
 
What you expect with a name like Hammer? :p

I expect you can't touch that, Homeboy.

hands.jpg
 
Jy dink jy is cooler as ekke,
Want jy rook Yves Saint laurent siggarette.
Jy dink jy is cooler as ekke,
Want jy het n tattoo van 'n slang op jou tiete.
Jy dink jy is cooler as ek,
Want jy het 'n plakkaat van Led Zeplin bo jou bed.
Jy dink jy is cooler as ek,
Want jy is elke jaar by die J&B Met.

Yeah we've hung out a few times - sounds like you pretty much sum me up perfectly.
 
Wayvz ek wou nou die aand kom join ma toe weet ek nie of julle vol is nie to speel ek maar batman :D. Ek het darem nou al 2 verskillende set plans opgetel :p maar het nogsteeds nie 'n betl nie :(
 
D3 Wayvz doen nie die skiet ding nie Wendz sal nog een aand saam jou ook speel
ja ons moet, maar ons internet is op die oomblik so fcuked.... het a 4 meg lyn en kan skaars op die internet kom. ons ping is so flippen bad en telkom insist dat dar niks fout is met die lyn nie
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top