AlienTaker
Whale Masseur
jip ons het
Haal hom uit en toets weer julle lyn myne het gegroet en vandat ek hom uit het loop my lyn soos stroop
jip ons het
uhm ok so dan plug ek die router net direk by die lyn thing in?Haal hom uit en toets weer julle lyn myne het gegroet en vandat ek hom uit het loop my lyn soos stroop![]()
There is more than one giant monster in the upcoming godzilla movie. Small text wouldn't do that statement justice. Gojirraaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa!
Uhmmmm....
Isn't that a spoiler?
Jip ons het dit ook gedoen ironies dit werkuhm ok so dan plug ek die router net direk by die lyn thing in?
dammit and i was planning on showing the world my voteRemember kids, no selfies while you are voting...
Remember kids, no selfies while you are voting...
uhm ok so dan plug ek die router net direk by die lyn thing in?
ok AT het nou laat die bf dit doen en ons spoed is nog steeds 0.4mbps... en hulle het laasweek die jumpers ook gereset what ever that means
Jip net so dame. Wayvz ek mag dalk vanaand 'n skip geu my oudste speel rugby so hy gaan eers moet huiswerk doen as hy by die huis kom so weet nie of mamma hom gaan help nie want sy moet nog kos ook maak en ons meot nog gym ook.
But i will let you know
jip my isp is telkom. ons het dit al gedoen ook. het nou al die ports vir die miljoenste keer gereset. en hulle bly se als is fine met die lyn en die exchange.Ek is by Afrihost en het 'n soortgelyke probleem op my 4mb gehad. Die fout is met Telkom, maar ek Afrihost gekontak en hulle het eers die ports reset wat niks gehelp het nie. Toe het hulle die lyn gestabilise (whatever dit beteken). My spoed was toe so 1.7mb vir 'n week voor dit weer reg gekom het. So as jy jou ISP so ver kan kry om dit te doen kan dit dalk bietjie help. Maar ek vermoed julle groot probleem is met Telkom.
hulle gaan nou a technician uitstuur want hulle kan nie die port swop voor a technician uit was nieWends is jou lyn by telkom? as dit is sê hully dat hulle jou port by die exchange moet swop en kyk na di dslam en eker maak als is reg