DieGrootHammer
Daddy TK
Murph only after the 19th June - after my exams
So then that weekend of 20/21/22 June then...Probably the Saturday. We'll do a Skilpad braai - meer dop as vleis
Murph only after the 19th June - after my exams
Ek het dibs op die spaar bedEk is die girl
Haaaaaaaaaaaaaaaaaaaai Joker
Murph only after the 19th June - after my exams
That's fine bud. Good drive all round.
All good and you Mr Murphy?
Ek het dibs op die spaar bedEk is die girl
Haaaaaaaaaaaaaaaaaaaai Joker
Murph only after the 19th June - after my exams
Ek voel kak oom![]()
![]()
Hahaha ja! Of Lasagne!So then that weekend of 20/21/22 June then...Probably the Saturday. We'll do a Skilpad braai - meer dop as vleis
the 19th you say. Excellent means I have an unneeded reason to drink since it is my Birthday![]()
Yea I wanna get drunk after my examsEk voel kak oom![]()
Ah - ok
lol that sux dude, sick again?
hello hello!
So how does one get the ink off of one's thumb?
Goeie middag dame
- - - - - - - - - - Double Post Merged - - - - - - - - - -
Ek het met my spoeg sommer dit afgewas, met my ander duim die ink uitgevryf. Was seker net so 20sekondes gewees
my duim lyk asof ek hom in die kar se deur vas geslaan het... cutex remover behoort te werk thoughHet dit getry, maar die ink sit vas soos kak aan 'n wol kombers...
duim lyk asof ek hom in die kar se deur vas geslaan het... cutex remover behoort te werk though
lol werk jy nie saam meisies nie? vra een van hulle om asseblief vir jou te leenChemies gesproke, cutex remover kan basically enigiets uitwas, maar dit is bietjie skaars in my huis ek moet se...lol
lol werk jy nie saam meisies nie? vra een van hulle om asseblief vir jou te leen
Hahahaha annersins jik werk ook![]()
Het 'n oplossing:Het dit getry, maar die ink sit vas soos kak aan 'n wol kombers...
Jik, was sewe soorte kak uit enige wasgoed...