Wenzdayz
Thread Killer Mk III
toemaar ek ook. al die stres van die getrekkery en om al ons stuff hier by die nuwe kantore reg te kry vang nou met my op. ek kan letterlik as ek my oe nou moet toemaak net aan die slaap raak.Hehehe Ekke is hier
net vas aan die slaap en ys koud
Se vir hom ook haaaaaaaaaai Ek is bly om te hoor hy leef nog
ja en hy is mos besig om reg te maak vir sy upcoming troue en die kiddie wat op pad is ook.



