DieGrootHammer
Daddy TK
Hammer! Potatoes, bacon, eggs, ui mayo en dis al
Ek kannie wag om met die TV games te speel nie, ek was jaloers gewees toe ek sien jy het dit gekry.
Sal dit als more kry saam met die bier. Ja ek moet net 'n plug kry wat beter werk saam met die TV Games. Die's wat ek het wil nie so lekker hom aan die gang hou nie.