Blazzok
New member
Die irony is ek weet dit en doen dit, dis why ek gereeld designated driver is sodat my kar die bietjie verder kan ry. Ek weetie wat nog ek kan doen nie, die groot probleem is ek ry nie baie rond nie want ja no monies to spend![]()
Ah oky. En rev jy jou kar ooit hoog (na die enjin al warm gery is that is)?