Wyvern
Khaleesi
hahahaek druip dit sover nie, maar hoorie.... ons het weekliks a vraag wat ons moet antwoord wat gebasseer is op actual event in a koerant etc en die vra is soos die hierbo geformileer. so elke weet submit ek my antwoorde dutifully. na so 3 weke gaan ek weer op want die volgende antwoord is due. toe ek die anwoord submit sien ek dat 2 vra se docs eweskielik wys ek het niks gesubmit nie.... ek panic en dog toe F dit sal die goed weer submit en dan die lecturers se dat die goed op datum gesubmit was etc. het nou die punte gekry op daai 2 wat missing was... hulle het altwee assignments se antwoorde twee keer gekry en gemerk, maar die kicker is dat die punt op die assignment wat ek die 2de keer submit het meer was soos 25 en 10% respectfully.... nou vra ek jou hoe de donner het hulle die goed gemerk en watter punt gaan ek nou kry?
het ook nog a ander assignment op dieselfde vak submit waarvoor ek 100 gekry het maar beste van als ek het 1 vraag heeltemal oop gelos want ek kon nie die article kry waarna hulle verwys het nie....
Dis hoekom ek op gee met die vakke. Dit maak geen sin nie! Ek het tussen 80 en 90% vir al die vrae gekry behalwe 2 - waar hulle my probeer aankla van plagiarism - toe wys ek net WEER uit waar ek die text wat ek gequote het gereference het - die een keer het ek ook die een vraag net so uit die guide gecopy want dit het deel geword van my antwoord - hulle het geweier om dit te merk!