Final post before lockdown!![]()
hey Wyvz, dis bietjie on hold tot na my eksamens. het die quote vir ons venue gekry en het amper 10k gespaar met die venue se prys teenoor die een wat ek in begin wou he. dan moet ek nog die fotograaf boek en ek sukkel om marriage officers te kry wat nie al klaar gebook is nie... het al 7 mense gemail en almal is al klaar gebook :wtf:Hai hai Wenzie! hoe gaan die trou beplanning?
MH - You cannot have my rain, I have been waiting forever for this weather!
hey Wyvz, dis bietjie on hold tot na my eksamens. het die quote vir ons venue gekry en het amper 10k gespaar met die venue se prys teenoor die een wat ek in begin wou he. dan moet ek nog die fotograaf boek en ek sukkel om marriage officers te kry wat nie al klaar gebook is nie... het al 7 mense gemail en almal is al klaar gebook :wtf:
Happy Hour for kids: Playing with dolls or cars.
Happy Hour for adults:![]()
Shoo! haven't been in here for a while... Howdy folks.