Threadkiller Mk XII

Status
Not open for further replies.
hey Wyvz, hoe voel jou mond en wat se die tandarts?

Tandvleise is bietjie gevoelig vandag. Maar ek was mos deur finale jaar student gesien - 2 ure daar gewees, amper 40mins net op family history ens. Toe inspect hy alles, hy gaan volgende week vir my 'n aksie plan gee vir al die werk wat gedoen moet word. Maar die interesantste was to hy my case present aan sy prof. Sy het net vlugtig gekyk, en toe een toets op my gedoen - my kake en joints is al beskadig van hoe ek kners - blykbaar is dit die hoof rede hoekom my tande gebreek het. Die spiere in my mond is al effe verkort - hulle kon dit duidelik sien en voel! Die ironie was die toetse wat hulle gedoen het was totaal anders as wat ek nog ooit ondervind het. En soos jou spiere seer is van oefen, is die spiere in my kake seer en styf. Sy het aan beveel ek moet gaan vir massages waar hulle ook my gesig bewerk want dis al manier wat dit gaan verbeter.
 
Wel dit klink na goeiereige nuus. at least klink dit of jy nou in meer bekwame hande is.
 
So what did i miss? Im not gonna read through

well not to much insanity is looking for a custom title. Insanity

Talk about the new suicide squad series coming out and so forth. Suicide squad

A person needs help with his clan Logo

Gave [MENTION=15883]GregRedd[/MENTION] The standley parable.

Wyvern seems to have problems with her mouth area.
 
Last edited:
Status
Not open for further replies.
Back
Top