Threadkiller Mk XII

Status
Not open for further replies.
my 2nd set of kokeshi dolls have finally arrived at my post office, yay!!! so now i can begin to try and make my wedding cake toppers!
 
so the marriage officer we getting provided us with some examples of wedding vows etc that we can use if we dont want to do our own. we were leaning towards doing it in afrikaans as we are both afrikaans but having seen the afrikaans example i think we will be sticking to english lol:

Ek versoek die persone teenwoordig om te getuig dat ek, Bruid/Bruidegom, jou, Bruid/Bruidegom, neem as my wettige vrou/man om ted eel in ‘n verhouding van liefde, teerheid en geluk. Ek sal by jou staan deur al ons mores, jou respekteer as person, jou individualiteit, behoftes en veranderings. Ek kies om aan jou getrou te bly en geen losmaking te soek nie, totdat die doo dons skei en jou liefde te geniet vir solank ons life.
2. Bruid/Bruidegom, ek wil my lewensreis met jou as my maat deel. Ek sal jou bemin en respekteer in tye van geluk en ook in donkerder dae. Ek sal jou opsoek vir liefde, raad en ondersteuning in watter omstandighede ookal. Ek wil my geluk en hartseer, my suksesse en mislukkings met jou deel. Ek sal jou eer en getrou aan jou wees solank ons leef. Ek gee jou hiermee word van trou en neem jou as my wettige vrou/man.
3. Ek, Bruid/Bruidegom, neem jou, Bruid/Bruidegom, as my wettige vrou/man. Ek beloof voor getuies om getrou aan jou te wees, jou met my hele life ten he. Ek sal jou bystaan in goeie en slegte tye en jou help om jou drome te bewaarheid. Ek sal jou altyd beskerm tot die dood ons skei.
4. Ek, Bruid/Bruidegom, aanvaar jou, Bruid/Bruidegom, as ‘n kosbare gawe van God. Ek sal jou liefhe en een met jou wees soos Jesus en die Vader een is, sodat die eenheid van ons huwelik God mag verheerlik en ander na Hom toe trek. Ek aanvaar die verantwoordelikheid as hoof van ons hius, net soos Christus die Hoof is van die gemeente en himself daarvoor gegee het. Ek sal my altyd beywer vir vrede in ons huwelik. Ek sal simpatiek, beleefd en teer teenoor jou wees en aan jou getrou bly. Ek sal jou seen en vir jou bid en die blydskap van die Here bewaar en nooit kwaad vergeld nie. Ek sal sorg dat die son nooit oor ons torn ondergaan nie. Ek sal altyd in waarheid en met liefde met jou praat. Ek sal aan jou getrou bly en jou nooit verlaat nie, solank as wat ons leef. Volgens God se Woord sal ons Goddelike gesondheid, vrede en voorspoed geniet en in harmonie met mekaar saamleef.
5. Hierdie ring simboliseer die eindelose vereniging van my lewe met joune. Jou drome is nou my drome, jou hoop is nou my hoop, jou verse my besordheid. Jou teerheid my vreugde en jou liefde my seen.
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top