Threadkiller Mk XII

Status
Not open for further replies.
I can deal with that, what is pissing me off at the moment my chrome at home just gives me a shockwave has crashed message
 
I don't really post here all that often (I do read the thread a lot though), but it's cool to see some Afrikaans in here.

Hoekom maak iemand nie net 'n Afrikaans kakpraat thread of iets soortgelyk nie? Of was daar al so iets wat geflop het?

Daar is een iewers maar dit is baie baie stil. So ek praat afrikaans met die mense wat ek weet afrikaans is
 
But we has Fredkiller
Yeah, but why not have a dedicated Afrikaans Fredkiller? I dunno maybe it's a dumb idea, but there's not a lot of places where one can talk kak in Afrikaans on the interwebz (at least not that I know of). I'm sure there are places, but the people here on Mygaming are cool.

Then we confuse the English people with our higher form of Afrikaans.
 
Daar was op MyBB ene, IIRC. Ek dink daar is net te min mense active op MyG om die chat thread in 2 te deel.
 
Daar is een iewers maar dit is baie baie stil. So ek praat afrikaans met die mense wat ek weet afrikaans is
Aah ok ek sien. Gedink daar sal dalk al so iets hier iewers wees wat doodgeloop het as gevolg van te min aktiwiteit. Ek self sal veel eerder in Afrikaans nonsens praat as in Engels, wat juis een van die redes is waarom ek nie baie in hierdie "draad" klets nie.
 
Last edited:
Daar was op MyBB ene, IIRC. Ek dink daar is net te min mense active op MyG om die chat thread in 2 te deel.
Oo nee net nie dit nie. Ek vermy daardie webwerf soos die pes! Het al te veel stories gehoor van dit en ek hou van ons klein MyG gemeenskap. Maar ek sien jou punt, daar is ongelukkig redelik min aktiwitiet op hierdie forum.
 
Last edited:
Aah ok ek sien. Gedink daar sal dalk al so iets hier iewers wees wat doodgeloop het as gevolg van te min aktiwitiet. Ek self sal veel eerder in Afrikaans nonsens praat as in Engels, wat juis een van die redes is waarom ek nie baie in hierdie "draad" klets nie.

Hehe "aktiwitiet". :D Made me smile.
 
Ek probeer gereeld afrikaans praat hier, ek doen dit al onbewustelik op ander forums ook. Ek probeer altyd met die afrikaanse mense afrikaans praat en engels met die res.

Because we are all special snowflakes :P
 
I'm Afrikaans but my Afrikaans is really really bad. As in shockingly so. So much so that when I read it it feels unnatural and alien.
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top