Avatar
New member
[MENTION=2530]Wyvern[/MENTION] http://www.autosport.com/news/report.php/id/125007/ricciardo-knows-he-on-ferrari-list
Yay it was a sucky morning but have heard two pieces of good news. One is that my internet connection speed will be doubled to 10mbs! Yay! For only R100 more. I'm so happy about that. Now I can really try out that ShowMax when it arrives.![]()
[MENTION=2530]Wyvern[/MENTION] http://www.autosport.com/news/report.php/id/125007/ricciardo-knows-he-on-ferrari-list
Yea Ek se nogsteeds dis 'n fout om Vettel en die honey badger weer in die selle span te sit
hallooos, man it suck being back at work... all my boss' little "oopsies" are starting to come ut now on day 2 back at the office!
[MENTION=14824]Donisia[/MENTION] when are you going in for your wisdom teeth?
Ek weet nie, Kimi speel sy rol baie baie goed, en ek dink hy het vrede gemaak met die feit dat hy aan die einde van sy loopbaan is, so as hy net kan ry is hy happy. Maar ek wonder of RIC sal Ferrari toe gaan om weer nr. 2 te wees..
Kyk ons weet dis die einde van Button, Massa en Kimi en selfs Alonso se F1 jare, dis dalk nie official nie, maar ek vermoed at least 2 van hulle maak die jaar klaar.
Yes. En as Red Bull so aanhou, gaan RIC definitief 'n ander kar soek.. Ek dink nie hy sal kans sien vir McLaren nie, nie soos hulle nou is nie, maar dalk Williams?
Yea ek kan hom sien soontoe gaan en botas na ferrari (ok wishful thinking)
Ek dink nie ek sal ooit in my lewe na Ferrari kan kyk en nie aan ou grote dink nie.
^^^^ Deur DJ Visage. Soos in gelaatstrekke. Nie die Afrikaanse van soos in "Vleis Visagie" (soos ek nog altyd gedink het) nie.
Good morning people of TK land
Kom ons wees eerlik, ten spyte van die Duits in die video, kon dit maar net sowel deur DJ Visagie gemaak geword het. Ek kan sommer hoor dit 'n liedjie wat iemand met die van Visagie gePOMP het in my ou Opel Cadett met die groot sub-woofer...
And, speaking of crappy music...listening to that song always makes me think of this VVVVV
/snip booze. Te vroeg in die dag daarvoor.
Uhmmm. Ja, natuurlik. Kan nie meer saamstem nie. Totally.
/verander ringtone vinnig.
As someone that has had at one point in life as ringtone "Schnappi Das Kleine Krokodil", I promise you I am not judging at all
Seriaas?
/judges DieGrootHammer
Your judgement is like a refreshing cool breeze on a hot summers day, gently blowing up a skirt of a young nubile lady
Morning peoples. Woke up to no electricity again today. The power goes out there by us so often that we have National Braai day every week. Last week we had stuff in the oven that I had to finish up on the braai. I've braaied vegetables and all kinds of things by now.
Come to Cape Town, we have all the electrics...and we have all the Gautengers apparently too...