Wyvern
Khaleesi
hey, ons sit met presies dieselfde issue. ons het a 10mb lyn en kan skaars albei op internet wees so kak is die internet. Telkom se die issue is by die ISP en die ISP se dis die lyn...
Wel ek was nou by die huis met die techie, hulle het tot 'n specialist na die lyn laat kyk, hy het dit opgestel om anders te connect met die internet en hopelik help dit. Blykbaar volgens al hulle toetse sync ek nou teen 5mbps. So sal sien vanaand wat gebeur. want my issues en packet loss begin van so 8:30 tot 11pm