Wyvern
Khaleesi
hahaha jip ek love kos en verwag dat sulke plekke decent kos moet he. oh ja ek het elke oppertunity wat ek gekry het het ek gekla. op die after dinner questionare op die checkout questionare en op google
Ek is bly om te hoor, te min mense kla deesdae, dai klink soos 'm chef wat bored geraak het met wat hy doen. Die kanse is hy was goed en nou word hy forseer om boring kos te maak. Ek kry hulle so jammer.