Threadkiller Mk XIII

Status
Not open for further replies.
Afternoon everyone, at least we are getting somewhere with the name XD

Think of names with a K in it - that has now been deemed the sound he wants in the name
And no Keegan since that is our older boy

What about names starting with C but sound like a K? like Casper the friendly dog
 
Last edited:
Hoekom moet die naam met a K wees though?

Want volgens my pa soek hy 'n harde klank sodat die hond reageer

Die irony is ek en my ma noem hom al heel naweek woefels. . . = Hy reageer op dit want dis die manier hoe jy die naam se nie die naam wat saak maak nie.

Maar die eintlike issue is hy wil net deel wees van die hond,which is fine, maar fok dan kan hy ook werk in sit, ek is die een wat elke 2 ure op staan en die baba gaan laat pee, ons gee hom kos, ons speel met hom. My pa doen fokol.... (sorry eks bietjie moerig vanoggend baba het amper niks geslaap, so ek het omtrent 4 ure gebroke slaap gekry.)
 
hahaha oh ok i see, ek dink jy gaan maar vir jou pa moet se Right hier is 4 name kies een of ons kies een lol. maak seker jy kies naam waarvan jy hou en sit dan drie ridiculous ones by sodat hy gee keuse het om te kies wat jy wil he nie ;)
 
Hy het betaal vir die hond so al doen hy fokol vir die hond of met die hond, is dit syne :(

Ek is nou net op en gatvol
 
OH i see, ek sal nogsteed die hond noem wat ek wil, eventually gaan dit in anycase stick...en hoe meer jou pa die naam hoor hoe meer gaan hy dit ook nie kan help on die hond dit te noem nie.
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top