PsychoFish
New member
Telkom is actually pretty quick these days. If we report a problem in the morning they come in the afternoon.
Lies! Actually I haven't dealt with telscum in a while so I can't really say
Telkom is actually pretty quick these days. If we report a problem in the morning they come in the afternoon.
hoe gaan dit met die woef?Morning people of the TK
hoe gaan dit met die woef?
Goed om te hoor! oh ok, ek dog jy gaan hom net aanhou "tigger" noem?Hai hai, hy het gisteraand amoer deur geslaap. . . . Hy het net 2 keer wakker geword. Hy is nogsteeds naamloos en ek het opgehou name offer want ek het gister 'n lys van 30 name gegee en alles is 'n nee.
Maar andersins gaan dit goed.
Goed om te hoor! oh ok, ek dog jy gaan hom net aanhou "tigger" noem?
en hoe gaan dit met die exams?
Oh dai is geveto deur pa, kastig klink dit soos Keegan as jy dit roep. So ja naamloos
Ek skryf vrydag FAC2601. Ek sukkel ma, darem ken ek die werk soortvan sal maar sien. Moet eerlik wees ek is gatvol vir swot op die oomblik
ai tog!Oh dai is geveto deur pa, kastig klink dit soos Keegan as jy dit roep. So ja naamloos
Ek skryf vrydag FAC2601. Ek sukkel ma, darem ken ek die werk soortvan sal maar sien. Moet eerlik wees ek is gatvol vir swot op die oomblik
ai tog!
Sterkte daarmee! ek ken daai gevoel, jyt darem beter self disipline as ek en leer darem![]()