Wenzdayz
Thread Killer Mk III
haha ok cool danhehe op dai een is ek meer net vir die smaak - dit help ongelooflik baie vir food cravings. Ek gebruik net nicotine deur die dag by die werk maar 'n baie baie baie ligte een (ek maak die mengsel self sodat ek die minste kan kry). In die aande vape ek gewoonlik geen nicotine nieOngelukkig het ek nog die nic nodig om deur die dag by die werk te kom, andersins sou ek begin drink by die werk
my go to thing by werk is om soos a matroos te vloek....mmm pity alkohol maak dat mens nie kan bestuur nie

