Haaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaai Ike
Psyco - just klap them
I can't even, the sheer ugh no my brain can't operate on a stupid level that low.
I had to setup the wifi on my dad's new car. . . He couldnt understand why I had to use the one wifi that had low signal and not the one that had a stronger signal - the stronger signal belonged to the neighbours......

My brain cannot comprehend. For "security" reasons our office WiFi is now called "Hidden Network" and trying to explain to the moron that it's not what is meant by "Hidden SSID" is just making my brain hurt
I had to setup the wifi on my dad's new car. . . He couldnt understand why I had to use the one wifi that had low signal and not the one that had a stronger signal - the stronger signal belonged to the neighbours......
![]()
![]()
Het jy ten miste die race gekyk?
yea ek het, dit was awesome toe hulle gejaag het. Ek moet se Verstappen het my totaal beindruk, hy het so goed gery. Vettel dink ek het dit rustiger gevat. Lewis se race was so meh en boring, ek moet se ek het my gat af geskrik vir vettel en verstappen se spins.
Dit was die eerste ordentlike nat race in jare
Dit was een van die beste races ooit, IMO. Skip die eerste uur, en dan is dit 'n classic. HAM se race was boring, maar dis actually impressive vir hoe die toestande was. Almal het iewers die kar amper verloor, self VET en RAI het lelik gespin, maar HAM het nie 'n voet verkeerd gesit nie. Ek dink Verstappen het nou gedoen wat hy nodig gehad het om te wys dat hy sy drive verdien. En holy shit, Massa se erewag! Hierdie race het als gehad wat F1 goed maak.

To be honest, Hamilton simply arrived and did what was expected of him. Max did extremely well, i have not seen someone drive in the rain like that since Schumi and Senna

Janee kyk ek was in trane gewees met dai sendoff vir Massa, dit was so amazing gewees. En ja Lewis was goed, maar hy het die luck gehad van dai 10% meer visability. Ek haal my hoed af vir die res wat dit reg gekry het om die kar te verloor en weer te red. En dai crash van Kimi was ongelooflik. Ek was ook beindruk hoe NIEMAND in iemand anders vas gemoer het met die passing en crashes nie.
Hope all is ok Murfle!
Meh can someone bring me painkillers, have a nasty sinus headache building up and nothing to take for it.
illuminati confirmed!!!!