Threadkiller Mk XIII

Status
Not open for further replies.
Sup and morning peoples. Dont hang me for the new thread in off topic. How are things in the world of forumites? I hate insurance assessors with a passion
 
Wonderful, just freaking wonderful, just got news that I have to go all the way back to cpt to go write a rector's exam, this just isn't my month -_-
 
Eish why do you have to write that?

Kyk, ek het mos waterpokkies gehaad, en nou toe druip ek een van my vakke met 10%, toe sê my mnr vir my hy gaan probeer uitvind of hulle nie my maar kan deursit nie, solank die res van my punte goed is aangesien ek nou siek was. Nou vandag bel my mnr my en sê ek moet die examen nou skryf anders kry ek nie my diploma nie.

So ek klim nou die 27ste Nov op die bus terug kaap toe, en ek kom dan daai vrydag terug net vir een blerrie toets ai.
 
ai tog man dit suck!
 
Ai liewe fok ek hoop jou mnr gaan betaal vir die kaartjies.
Ek kom darm op die 26ste terug en dan vat ek ma pretoria die 28ste en dan gaan ek weer terug huis toe.
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top