Blazzok
New member
Haaaaaaaaaaaaibokka
hallooooo blazz wanneer is julle inniekaap
Van die 16e af. Gaan die 17e Star Wars gaan kyk in Cape Gate, sal kyk of ek dalk daai Saterdag kan kom hallo se. Andersins reel ons iets anders :3
Is in die Paarl tot die 23e, dan gaan ons na die clean parents.
