Wyvern
Khaleesi
ai man dit suck, ek kry ook carpal tunnel elke nou en dan, twee dae se wrist guard dra sorteer dit darem uit vir my.
dit gaan goed, eks net doodmoeg na die naweek, ver te veel gedrink en eet etc... en to top it off kon ek nie eers wildlands speel nie want ons het heeltyd mense gehad of was uit![]()
haha ja jy wil mos verjaar
En ja ek is ook gese om wristgaurd te dra vir 2 weke, eerste week elke dag heel dag. Gisteraand het ek die ding te styf vasgemaak en so 3uur wakker geword in die ergste pyn ooit. Darem het dit vinnig gelig na ek dit verstel het. Maar toe is ek wakker - is pret gewees
