DieGrootHammer
Daddy TK
Good day everyone. Happy Monday. May this week be awesome for everyone!!!
Monday also being one makes it feel like a bonus now!
Ello all [MENTION=6280]Blazzok[/MENTION] hoe gaan dit dai kant?
Dit gaan. Daniel slaap alweer hond crap, so ek sit en slaap basies by my lessenaar by die werk. My parentals kuier die week by ons, so ek kan tenminste laat slaap oor die naweek, which is nice.
Ai ai man, wat is fout met die kind? En darem is dit lekker dat julle family het om te help die week
/shrug
Hy het nog nooit goed geslaap nie, maar nou slaap hy weer spesiaal kak. Niks waaraan ons nie gewoond is nie I suppose.
mornings!
hey wyvz, is jy darem nou ontslae van jou karretjie?
hahaha oh ok.
hoe gaan dit verder?
Kykie dat julle hom noggie gedrug het nie verbaas my....
/runs
Man, I'm going through a bit of an unlucky period. Had the problem with my power supply and now my phone's screen stopped working. Luckily it's still under warranty so sending it back to be fixed.